Het u al ooit gevoel  dat u uself  in ‘n penarie laat beland deur in ‘n situasie te wees wat u heeltemal verkeerd hanteer?  Dat u daar staan, blosend met ‘n mond vol tande en boonop die verkeerde rok of broekpak aanhet?

Wel, moet u nie bekommer nie…..