Text Box: Klik op hettier

Luister elke DINSDAG OGGEND om 05h45 na HETTIE ETIKETTIE op RSG se GOEIEMORE op RSG met Limari Louw.

www.rsg.co.za

Hettie Etikettie deel elke week op die program etiketswenke vir verskeie geleenthede.